6550 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe

Welkom by Beter Afrikaans

Niemand is tans met hierdie rekenaar aangeteken nie.

Laai nou Beter Afrikaans se app af!

Het jy 'n taalvraag?

Moet ek 'n punt ná 'n afkorting van 'n persoon se titel gebruik? Wat is die intensiewe vorm van skerp? Hoekom skryf ons pappa maar papegaai?

Alle taalnavrae kan aan die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se taaladviseur gerig word.

Klik op hierdie skakel, registreer, en vra dan al jou vrae in die Adviesportaal.

Dis gratis!

Meer as 2 000 nuwe vrae vir leerders!

Beter Afrikaans is trots om met Pearson hande te vat om Afrikaanse onderrig meer toeganklik te maak. Meer as 2 000 woorde en sinne uit die HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek is reeds opgeneem in die vraagbank (vlak 1), en nuwe woorde en vrae word gereeld bygevoeg.

© 2013

Beter Afrikaans is 'n inisiatief van

Trifonius

en

Martin van Toll Producties