4749 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 17-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 17 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 17-01-2019 só ingevul:



Sy het ........ my aan die tafel gesit.


77 % (afgerond)teenoor 
6 % (afgerond)teen-oor
16 % (afgerond)teen oor

ʼn Samestelling ("teenoor") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("teen" en "oor") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Steenbras ........ galjoen en geelbek is van die vis wat aan die Weskus voorkom.


6 % (afgerond)Geen leesteken nie
89 % (afgerond), 
4 % (afgerond);
1 % (afgerond)"

Sinne met 'n lys van selfstandige naamwoorde kry kommas om ruspunte tussen die woorde aan te dui.
Sien ook die bladsy Komma.




Mamma was só bekommerd oor Belinda, sy kon laasnag nie 'n ........ toemaak nie.


78 % (afgerond)oog 
9 % (afgerond)deur
7 % (afgerond)pot
5 % (afgerond)hand

Die idioom "nie 'n oog toemaak nie", beteken 'om nie te kan slaap nie'.
Ons Engelse vriende sê: "Not get 'n wink of sleep."
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




’n ........ gaan net moeilikheid bring.


2 % (afgerond)knoei-ery
76 % (afgerond)Knoeiery  
17 % (afgerond)knoeiery
4 % (afgerond)Knoei-ery

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord ('n) begin - dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.koppelteken is nodig nie.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




TOTAALRESULTAAT:
80% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties