4641 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 22-04-2019 (vlak 1)



vorige toets 22 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 22-04-2019 só ingevul:



In sprokies is daar dikwels karakters wat kan ........ .



20 % (afgerond)toër
69 % (afgerond)toor 
1 % (afgerond)tor
10 % (afgerond)tower

In geslote lettergrepe (soos in die woord “toor”) word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Daar was ʼn ........ geval van masels in die skool.


4 % (afgerond)enkile
26 % (afgerond)enkel
69 % (afgerond)enkele 
1 % (afgerond)enkil

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("enkel"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die hoofstad van KwaZulu-Natal is ........ .


12 % (afgerond)Pieter-Maritsburg
13 % (afgerond)Pietermaritsburg
71 % (afgerond)Pietermaritzburg 
4 % (afgerond)PieterMaritzburg

Durban is die grootste stad in die provinsie, maar Pietermaritzburg is die hoofstad. Pietermaritzburg is geleë in die distriksmunisipaliteit van uMgungundlovu. Ulundi was tussen 1994 en 2004 van tyd tot tyd die hoofstad van KwaZulu-Natal.
Sien ook die bladsy Plekname.




John het vir hom ’n nuwe ........ gekoop.


7 % (afgerond)kwartsoorlosie
13 % (afgerond)kwarts horlosie
58 % (afgerond)kwartshorlosie 
22 % (afgerond)kwarts-horlosie of kwarshorlosie

ʼn Samestelling (“kwartshorlosie”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“kwarts” en “horlosie”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




TOTAALRESULTAAT:
67% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties