18 MRT (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 18-03-2024 só ingevul:
As iemand ........ glimlag, laat dit almal gou tuis voel.
gil
gel
gal gul
As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "gil" wanneer hulle eintlik "gul" bedoel.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.
Die suster het die pasiënt medikasie ........ .
toe gedien toegedien
getoedien
Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-”, byvoorbeeld "toedien - toegedien" (AWS 17.2).
Die gewone benaminge van plante en diere begin met kleinletters. Woorde wat op "a" eindig, kry slegs 'n afkappingsteken in die meervoud as die "a" lank en beklemtoon is.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.
Wat is 'n sinoniem vir "mooi" in die volgende sin? Die man is baie ........ .
afstootlik aantreklik
'n Sinoniem is 'n woord wat dieselfde betekenis as 'n ander woord het. 'n Antoniem is 'n woord met 'n teenoorgestelde betekenis.
Sien ook die bladsy Sinonieme.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)