3838 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 07-10-2019 (vlak 1)



vorige toets 07 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 07-10-2019 só ingevul:



Die skilder gebruik te veel ........ in sy werk.


7 % (afgerond)pur-pur
81 % (afgerond)purper 
12 % (afgerond)purpur

As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "purpur" in plaas van die korrekte "purper".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Ons het verskeie ........ in die wildtuin gesien.


82 % (afgerond)koedoes 
5 % (afgerond)koedoë
2 % (afgerond)koedoeëns
12 % (afgerond)koedoe’s

Woorde wat op "a", "e", "i", "o", "u" wat nie ’n tweeklank is nie en op ’n onbeklemtoonde "ie" of "ee" eindig ("koedoe"), kry "-s" in die meervoud (AWS 13.5).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




........ mense het van die boek gehou, maar sommige wou dit nie klaar lees nie.


2 % (afgerond)baie
3 % (afgerond)Baie of baie
94 % (afgerond)Baie 

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




Meer as 800 atlete het aan die ........ deelgeneem.


41 % (afgerond)marathon of maraton 
25 % (afgerond)slegs maraton
3 % (afgerond)slegs maratoon
32 % (afgerond)slegs marathon

ʼn Wisselvorm is ʼn alternatiewe spelling van ʼn woord wat steeds korrek is, byvoorbeeld, "maraton – marathon"; "Mexiko – Meksiko"; "restaurant – restourant"; "meesal – meestal".
Sien ook die bladsy Wisselvorme.




TOTAALRESULTAAT:
74% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties