4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 18-12-2018 (vlak 2)



vorige toets 18 DES volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 18-12-2018 só ingevul:



Die Grondwet beskerm ons teen ........ oordadige magsvertoon.


1 % (afgerond)arbitreer
87 % (afgerond)arbitrêre 
4 % (afgerond)arbitrere
8 % (afgerond)arbitrêr

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("arbitrêr"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die kerk hou 'n ........ om geld vir 'n nuwe klankstelsel in te samel.


vonds-insameling
96 % (afgerond)fondsinsameling 
1 % (afgerond)fonds insameling
3 % (afgerond)vondsinsameling

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “f” en “v”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




In Europa gebruik meeste lande die ........ as geldeenheid.


35 % (afgerond)euro 
euroe
63 % (afgerond)Euro
2 % (afgerond)EURO

Die name van geldeenhede begin met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.




Die dokter het lae bloeddruk by Susan gediagnoseer nadat sy flou geword het.
'n Sinoniem vir "lae bloeddruk" is ........ .


3 % (afgerond)intensie
64 % (afgerond)hipotensie 
advertensie
33 % (afgerond)hipertensie

Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. Die woord "hipotensie" beteken 'lae bloeddruk', teenoor "hipertensie" wat 'hoë bloddruk' beteken.
Bron: Sinoniemwoordeboek
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
71% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties