4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 03-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 03 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 03-01-2019 só ingevul:



Om ........ rand per nag vir verblyf te betaal, is verregaande.


7 % (afgerond)ses duisend of ses-duisend
35 % (afgerond)sesduisend of ses-duisend
21 % (afgerond)ses duisend
36 % (afgerond)ses duisend of sesduisend 

Ingevolge reël 14.44 in die AWS kan 'n telwoord (soos "ses") + "honderd", "duisend", "miljoen", "miljard" los of vas geskryf word, maar nie met 'n koppelteken nie.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Die spoggerige ........ welgestelde dame maak ruim skenkings vir die kunste.


3 % (afgerond)dubbelpunt
1 % (afgerond)punt
92 % (afgerond)komma 
4 % (afgerond)kommapunt

Die komma word tussen byvoeglike naamwoorde (wat by selfstandige naamwoorde behoort) as ruspunt in 'n sin gebruik.
Sien ook die bladsy Komma.




Idioom: Sy het 'n ........ om met hom te skil.


98 % (afgerond)appeltjie 
komkommertjie
2 % (afgerond)lemoentjie
tamatietjie

Hierdie idioom beteken 'om 'n onaangename taak af te handel'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Die gasvryheid van die ........ is legendaries.


1 % (afgerond)namibiërs
89 % (afgerond)Namibiërs 
10 % (afgerond)namibiërs of Namibiërs

Die benaming van bevolkingsgroepe en die lede van sulke groepe begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties