4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 03-01-2019 (vlak 2)



vorige toets 03 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 03-01-2019 só ingevul:



Die monument is gebou om die lyding van vroue en kinders in die oorlog te ........ .


99 % (afgerond)gedenk 
1 % (afgerond)gedink
bedink
bedenk

Die "gedenk" beteken 'vier'; die woord "gedink" is die verlede tyd van "dink".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




Die stoute kind het darem ’n ........ houding.


brutaal
92 % (afgerond)brutale 
bruut
7 % (afgerond)brute

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("brutaal"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan en word "brutale". Die woord "brutaal" beteken ‘onbeskof’ of ‘parmantig’.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die jaarlikse KKNK vind op ........ plaas.



6 % (afgerond)Oudshoorn
outshoorn
oudtshoorn
94 % (afgerond)Oudtshoorn 

Plekname, d.w.s. geografiese name, name van kontinente, lande, dorpe, stede, damme, berge ens. word met hoofletters gespel.
Sien ook die bladsy Plekname.




Die petrolprys sal waarskynlik volgende maand styg.
Wat is die woordsoort van "waarskynlik" in bostaande sin.


31 % (afgerond)byvoeglike naamwoord
58 % (afgerond)bywoord 
6 % (afgerond)voegwoord
5 % (afgerond)selfstandige naamwoord

'n Bywoord beskryf die werkwoord of 'n adjektief. 'n Mens kan bepaal of 'n woord 'n bywoord is deur te kyk of die woord die vraag "Hoe?" van die werkwoord of adjektief beantwoord, byvoorbeeld: Hoe sal die petrolprys styg? Die antwoord: waarskynlik.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




TOTAALRESULTAAT:
86% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties