4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 07-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 07 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 07-01-2019 só ingevul:



Die hoof het ons versoek ........ toegestaan.



7 % (afgerond)geredellik
85 % (afgerond)geredelik 
6 % (afgerond)gereedelik
2 % (afgerond)gereddelik

In oop lettergrepe word die vokale “a”, “e”, “o” en “u” nie verdubbel nie (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Die komitee het gisteraand ........ .



1 % (afgerond)vergegader
98 % (afgerond)vergader 
2 % (afgerond)gevergader

Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.




Volgens die Bybel is ........ die seun van God.


christus
5 % (afgerond)Christus of christus
94 % (afgerond)Christus 

Godsdienstige eerbiedsbenamings begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




Party mense glo ........ help teen rumatiek.


66 % (afgerond)boegoe 
4 % (afgerond)bugoe
9 % (afgerond)bugu
21 % (afgerond)buchu

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.




TOTAALRESULTAAT:
86% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties