4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 09-01-2019 (vlak 2)



vorige toets 09 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 09-01-2019 só ingevul:



Maak die vensters met ........ skoon, dan maak dit nie merke nie.


seems leer
10 % (afgerond)seemleer
seem leer
89 % (afgerond)seemsleer 

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld "seemsleer", "ambagsman", "denneboom", "nooiensvan" en "kinderkamer". Woorde met verbindingsklanke word altyd vas geskryf.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.




Die doel van die Wêreldgesondheidsorganisasie is om die bevordering van internasionale openbare gesondheid te ........ .


33 % (afgerond)koördineer of ko-ordineer 
5 % (afgerond)köordineer
1 % (afgerond)ko-ordineer
62 % (afgerond)koördineer

In verbindings waar 'n opeenvolging van vokaalletters verkeerd gelees kan word en voorvoegsels van Klassieke herkoms, kan 'n mens 'n deelteken of koppelteken gebruik (AWS 5.6).
Sien ook die bladsy Deelteken.




Iemand wat baie suinig is, is ........ .


2 % (afgerond)supersuinig
3 % (afgerond)suursuinig
95 % (afgerond)vreksuinig 

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ʼn versterkende betekenis aan die stam gee en word vas geskryf behalwe “wawyd oop”. Kyk ook: https://af.wikipedia.org/wiki/Intensiewe.
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.




........ moet maar na jou ouers luister.


98 % (afgerond)'n Mens 
'N Mens
1 % (afgerond)'N mens
2 % (afgerond)'n mens

As die eerste woord van 'n sin met 'n afkappingsteken begin, word die daaropvolgende woord met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties