4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 10-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 10 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 10-01-2019 só ingevul:



Die eienaar van die blok kom môre die huurgeld ........ .


4 % (afgerond)invoder
3 % (afgerond)invôder
89 % (afgerond)invorder 
4 % (afgerond)in vorder

ʼn Samestelling ("invorder") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("in" en "vorder") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Jason speel klavier ........ viool en kontrabas.


97 % (afgerond)komma 
1 % (afgerond)deelteken
punt
2 % (afgerond)kommapunt

Ons gebruik 'n komma by 'n lys woorde, maar gewoonlik nie voor die voegwoord "en" nie.
Sien ook die bladsy Komma.




........ was alles verby.


5 % (afgerond)Een klap
1 % (afgerond)Een sklaps
10 % (afgerond)Eenklaps
84 % (afgerond)Eensklaps 

Tussenwerpsels is kort woorde ("eensklaps"), gewoonlik gevolg deur ʼn uitroepteken, wat ʼn bepaalde emosie aandui.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.




Die ........ woon in die Vatikaan in Rome.



6 % (afgerond)paus
24 % (afgerond)pous 
53 % (afgerond)Pous
17 % (afgerond)Paus

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld “pous”, “kommunis”, “protestant”, “tikster”. Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




TOTAALRESULTAAT:
74% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties