4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 30-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 30 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 30-01-2019 só ingevul:



Die lokprent bied ʼn goeie ........ van die rolprent.


20 % (afgerond)voorsmaaktjie
5 % (afgerond)voorsmakentjie
75 % (afgerond)voorsmakie 

Woorde wat eindig op "f", "g", "k", "p", of "s" wat voorafgegaan word deur ʼn lang uitgespreekte "a", "e" of "o", kry ʼn "-ie" in die verkleiningsvorm, en die betrokke "a", "e" of "o" word enkel geskryf omdat dit dan in ʼn oop lettergreep voorkom (AWS 15.1) .
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.




Ek ........ na ons gesprek van gister.



3 % (afgerond)ferwys
3 % (afgerond)verweis
94 % (afgerond)verwys 
ferweis

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”, en "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Ons het by die kwekery rose, potgrond en ........ gekoop.


68 % (afgerond)onkruiddoder 
21 % (afgerond)ontkruitdoder
5 % (afgerond)ontkruit doder
6 % (afgerond)onkruid doder

ʼn Samestelling (“onkruiddoder”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“onkruid” en “doder”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




D.J. Opperman se "Gebed om die gebeente" is deur Hendrik Hofmeyr getoonset. 'n Sinoniem vir "gebeente" is ........ .


79 % (afgerond)geraamte 
10 % (afgerond)lyk
4 % (afgerond)kis
7 % (afgerond)graf

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties