4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 04-02-2019 (vlak 1)



vorige toets 04 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 04-02-2019 só ingevul:



Daar was meer as genoeg om te eet; almal was ........ .


3 % (afgerond)fersadig
13 % (afgerond)versaadig
fersaadig
84 % (afgerond)versadig 

In oop lettergrepe word die vokale "a", "e", "o" en "u" nie verdubbel nie (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Verskeie ........ het toegang tot hierdie inligting.


4 % (afgerond)instansieëns
6 % (afgerond)instansienne
85 % (afgerond)instansies 
5 % (afgerond)instansieë

Woorde wat op "a", "e", "i", "o", "u" wat nie ’n tweeklank is nie en ’n onbeklemtoonde "ie" of "ee" eindig ("instansie"), kry "-s" in die meervoud (AWS 13.5).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Dis my droom om ........ toe te gaan.


74 % (afgerond)Noordpool 
7 % (afgerond)noordpool
2 % (afgerond)noord-pool
17 % (afgerond)Noord-pool

Ingevolge reël 9.9 in die AWS word soortname wat as eiename optree met aanvangshoofletters (behalwe lidwoorde en voorsetsels) geskryf. Sommige koerante verkies egter om dit met kleinletters te skryf.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.




Die kunstenaar se nuwe album het ʼn sterk Afrika- ........ .


8 % (afgerond)aanslaag
4 % (afgerond)inslaag
50 % (afgerond)aanslag
38 % (afgerond)inslag 

Die woord "inslag" dui op ’n bepaalde karakter; die woord "aanslag" dui op iets wat aangeslaan word, soos ’n tikster of pianis se aanslag.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
70% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties