4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-02-2019 (vlak 1)



vorige toets 06 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 06-02-2019 só ingevul:



Soek u ’n ........ woonstel?


68 % (afgerond)gemeubileerde 
19 % (afgerond)gemeubuleerde
7 % (afgerond)gemebileerde
5 % (afgerond)gemeubileer

ʼn Deelwoord is ʼn woord wat deels ʼn werkwoord en deels ʼn ander woordsoort (selfstandige of byvoeglike naamwoord) kan wees. As die werkwoord op "r" eindig, kry dit "ge-+-de" in die deelwoordvorm.
Sien ook die bladsy Deelwoorde.




Die ........ het na verskeie probeerslae tog die teiken raakgeskiet.


71 % (afgerond)skut 
19 % (afgerond)skud
3 % (afgerond)skid
7 % (afgerond)skit

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "skit" in plaas van die korrekte "skut".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Jy word aan hierdie ........ gemeet.


6 % (afgerond)maat-staf
7 % (afgerond)maat staf
21 % (afgerond)maatstaaf
66 % (afgerond)maatstaf 

ʼn Samestelling ("maatstaf") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("maat" en "staf") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Dit was ’n vreeslike ........ toe die strooijonker flou val langs die bruidegom.


7 % (afgerond)affair
14 % (afgerond)afverring
15 % (afgerond)affaire
64 % (afgerond)affêre  

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.




TOTAALRESULTAAT:
67% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties