4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-02-2019 (vlak 3)



vorige toets 06 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 06-02-2019 só ingevul:



'n Studenteleier ........


84 % (afgerond), Tsego Mahlangu, sê hulle gaan voort met betogings. 
7 % (afgerond)Tsego Mahlangu, sê hulle gaan voort met betogings.
6 % (afgerond)Tsego Mahlangu sê hulle gaan voort met betogings.
3 % (afgerond), Tsego Mahlangu sê hulle gaan voort met betogings.

'n Komma kom in die middel van 'n sin voor en ná die naam van 'n aangesprokene.
(Bron: Skryf Afrikaans)
Sien ook die bladsy Komma.




In die ........ het Oos-Duitsland geweldige ekonomiese groei beleef.


13 % (afgerond)post Koue Oorlog jare
5 % (afgerond)post-koue oorlog-jare
15 % (afgerond)post-koue-oorlog-jare
68 % (afgerond)post-Koue Oorlog-jare 

In samestellings waarin 'n eienaam voorkom, word die integriteit van die eienaam behou.
Sien ook die bladsy Koppeltekens.




Malé is die hoofstad van die ........ .


23 % (afgerond)Maledive 
16 % (afgerond)Maledives
11 % (afgerond)Maldive
49 % (afgerond)Maldives

Hierdie eilandstaat staan in Afrikaans bekend as die "Maledive" (of "Republiek die Maledive"); in Engels is dit "Maldives" en in Nederlands "Maldiven" of "Malediven".
Sien ook die bladsy Plekname.




Idioom: Geen roos sonder ........ nie.


1 % (afgerond)blare
1 % (afgerond)bye
1 % (afgerond)kleur
97 % (afgerond)dorings 

Hierdie idioom beteken 'alles het 'n minder aangename kant'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




TOTAALRESULTAAT:
68% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties