4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 07-02-2019 (vlak 1)



vorige toets 07 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 07-02-2019 só ingevul:



Die getal toeriste wat Suid-Afrika besoek, ........ jaarliks ........ .



10 %toeneem; geen woord
7 % (afgerond)toe; neem
78 % (afgerond)neem; toe 
5 % (afgerond)neemtoe; geen woord

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die getal toeriste wat die land besoek, neem jaarliks toe.” en “Die getal toeriste wat die land besoek is aan die toeneem.”
Sien ook die bladsy Samestellings.




ʼn Lyfband het meestal ʼn ........ .


20 % (afgerond)gesp
15 % (afgerond)gêspe
60 % (afgerond)gespe 
5 % (afgerond)gêsp

Die [ε]-klank in "gespe" word nie gerek nie en kry dus nie ’n kappie nie.
Sien ook die bladsy Kappie.




En ek kan my ........ op ’n blok sit dat die speurder wél iewers bewyse het.


10 %woonstel
80 % (afgerond)kop 
5 % (afgerond)huis
5 % (afgerond)pen

Die idioom "jou kop op 'n blok sit", beteken 'absoluut oortuig wees van iets'.
(Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




........ voor ek op vakansie gegaan het, moes ek my ma daarop voorberei.


96 % (afgerond)Weke 
4 % (afgerond)weke

Die eerste woord in 'n sin, solank as wat dit nie 'n syfer, getal of simbool is nie, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties