4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 08-02-2019 (vlak 2)



vorige toets 08 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 08-02-2019 só ingevul:



Melk, jogurt, botter en kaas word ........ suiwelprodukte genoem.


5 % (afgerond)gesaamentlik
95 % (afgerond)gesamentlik 
gesamintlik
gesaamintlik

In oop lettergrepe word die vokale “a”, “e”, “o” en “u” nie verdubbel nie (AWS 16.2). Die [ə]-klank word deur “e” weergegee in onbeklemtoonde lettergrepe (AWS 16.14).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Die simposium oor rassisme in die media is ........ gekanselleer.



8 % (afgerond)terelfder ure
33 % (afgerond)terelfderure
2 % (afgerond)ter elf der ure
57 % (afgerond)ter elfder ure 

Die uitdrukking "ter elfder ure" beteken 'op die laaste oomblik, byna te laat'.
(Bron: WAT)

Sien ook die bladsy Kollokasies.




My ........ het my gehelp om 'n nuwe motor te koop.


63 % (afgerond)eksman 
36 % (afgerond)eks-man
Xman
1 % (afgerond)X-man

Die woord "eksman" is 'n gewone samestelling en kry nie 'n koppelteken nie. ʼn Samestelling is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Die fondse is hoofsaaklik afkomstig van donasies, geskenke, lenings en ........ bronne.


43 % (afgerond)dergelike 
5 % (afgerond)derglikke
2 % (afgerond)dergelikke
50 % (afgerond)derglike

Die woord "dergelik" word dikwels verkeerd gespel en beteken ‘soortgelyk’.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
64% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties