Mobiele weergawe | Na groot weergawe




Antwoorde van 22-04-2024 (vlak 1)



vorige toets 22 APR Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 22-04-2024 só ingevul:



Ek ........ daardie man vir wat hy aan my gedoen het.


3 % (afgerond)haad
3 % (afgerond)had
hat
94 % (afgerond)haat 

In geslote lettergrepe word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Mars, Venus, die Aarde en Jupiter is ........ in ons sonnestelsel.


1 % (afgerond)planeets
95 % (afgerond)planete 
4 % (afgerond)planeete
planetens

Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1). Die "ee" in "planeet" word nie in die meervoudsvorm verdubbel nie, omdat dit 'n oop lettergreep vorm.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




........ het vier boeties en sussies wat saam met haar in een huis woon.


1 % (afgerond)die meisie
die Meisie
98 % (afgerond)Die meisie 
2 % (afgerond)Die Meisie

Die eerste woord in 'n sin, solank as wat dit nie 'n syfer, getal of simbool is nie, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




Gerrit het ’n nuwe ........ vir Kersfees gekry.


7 % (afgerond)kwartsoorlosie
13 % (afgerond)kwarts-horlosie
52 % (afgerond)kwartshorlosie 
28 % (afgerond)kwartshorlosie of kwartsoorlosie

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel. Die woord "horlosie" kom uit Grieks. Die ou spelling "oorlosie" word nie meer erken nie.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
85% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties