4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 02-03-2020 (vlak 2)



vorige toets 02 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 02-03-2020 só ingevul:



Die sensusgegewens word deur ........ verwerk.


11 % (afgerond)Statistiek-Suid-Afrika
60 % (afgerond)Statistiek Suid-Afrika
25 % (afgerond)Statistieke Suid-Afrika 
4 % (afgerond)Statistieke-Suid-Afrika

Die naam van hierdie instelling is "Statistieke Suid-Afrika" in Afrikaans en "Statistics South-Africa" in Engels. Die meervoud word in die naam gebruik, aangesien dié organisasie verskeie statistieke beskikbaar stel. Die naam van die vakgebied is "statistics" in Engels en "statistiek" in Afrikaans.
Sien ook die bladsy Anglisismes.




Alle leerders moet voor die einde van die jaar 'n ........ aflê.


78 % (afgerond)IK-toets 
3 % (afgerond)ik-toets
2 % (afgerond)IKtoets
17 % (afgerond)IK toets

Samestellings met afkortings kry ʼn koppelteken tussen die afkorting en die daaropvolgende woord. Ander voorbeelde sluit in “IK-toets”, “VN-afvaardiging” en “NASA-ekspedisie”.
Sien ook die bladsy Koppeltekens.




Daar loop 'n ........ lava teen die berg af.


98 % (afgerond)stroompie 
1 % (afgerond)stroomtjie
stroomkie
stroomdjie

Woorde wat op “m” eindig, voorafgegaan deur ’n diftong, of ’n lang “a”, “e”, “o” of “u”, kry “-pie” in die verkleiningsvorm (AWS 17.10).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.




Idioom: "Krakende ........ loop die langste."


14 % (afgerond)koetse
9 % (afgerond)kruiwaens
33 % (afgerond)waens 
44 % (afgerond)skoene

Hierdie idioom beteken 'swak mense leef partymaal die langste'.
Nog idiome en spreekwoorde kan aanlyn gekry word by: http://www.gesegdes.co.za/idiome/W1.html
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




TOTAALRESULTAAT:
59% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties