4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 04-03-2020 (vlak 1)



vorige toets 04 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 04-03-2020 só ingevul:



Daar is drie ........ in die kamp.



69 % (afgerond)verskalwers 
4 % (afgerond)wyfiekalwers
16 % (afgerond)koeikalwers
11 % (afgerond)varskalwers

Die vroulike vorm van 'n kalf is 'n verskalf; die manlike vorm is 'n bulkalf. In die meervoudsvorm verander die '-f" in 'n "-wers".
Sien ook die bladsy Manlik/vroulik.




Hoeveel ........ kan ek vir R10 kry?


14 % (afgerond)pisangs
81 % (afgerond)piesangs 
3 % (afgerond)pisange
1 % (afgerond)piesange

In woorde van eg Afrikaanse herkoms skryf ons die [i]-klank met "ie" (AWS 16.7).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Die omroeper dra ʼn ........ met oorfone.



1 % (afgerond)kop-stuk
6 % (afgerond)kopsstuk
92 % (afgerond)kopstuk 
2 % (afgerond)kop stuk

ʼn Samestelling (“kopstuk”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“kop” en “stuk”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Fred is die ewige optimis; hy glo nog steeds dinge sal beter gaan.
'n Antoniem vir die woord "optimis" is ........ .


5 % (afgerond)geluksvoël
2 % (afgerond)bitterbek
90 % (afgerond)pessimis 
2 % (afgerond)begunstigde

Antonieme is woorde wat min of meer die teenoorgestelde betekenis van mekaar het.
Sien ook die bladsy Antonieme.




TOTAALRESULTAAT:
83% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties