4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 04-03-2020 (vlak 2)



vorige toets 04 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 04-03-2020 só ingevul:



Motoriste word aangeraai om die pad langs die ........ te vermy.


29 % (afgerond)Stofland- informele nedersetting 
20 % (afgerond)Stofland-informele-nedersetting
3 % (afgerond)Stofland-informele- nedersetting
49 % (afgerond)Stofland informele nedersetting

Afstandsamestellings moet met ʼn koppelteken geskryf word, byvoorbeeld "Princess- informele nedersetting" en of "hoof- uitvoerende beampte" (AWS 12.25).
Sien ook die bladsy Plekname.




"Dit is aangenaam om u te ontmoet ........ dokter Zietsman."


1 % (afgerond):
28 % (afgerond)Geen leesteken nie
4 % (afgerond);
67 % (afgerond), 

Die komma tree op as ruspunt voor 'n aanspreking in 'n sin.
Sien ook die bladsy Komma.




Ek wil nie betrokke raak ........ julle rusies nie.


1 % (afgerond)aan
8 % (afgerond)in
vir
91 % (afgerond)by 

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie, omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie.
'n Mens raak betrokke "by" 'n saak maar raak betrokke "in" 'n ongeluk.
Sien ook die bladsy Kollokasies.




Die wêreldbekende musiekfees wat jaarliks in Augustus naby Northam in Limpopo plaasvind, is ........ .



2 % (afgerond)oppikoppie
81 % (afgerond)Oppikoppie 
15 % (afgerond)Oppiekoppie
2 % (afgerond)Op die Koppie

Name van feeste word met hoofletters geskryf, byvoorbeeld "Oppikoppie", "Aardklop" en "Innibos".
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
67% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties