4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 12-03-2020 (vlak 2)



vorige toets 12 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 12-03-2020 só ingevul:



Die booswigte het hom van sy selfoon ........ .


4 % (afgerond)geroof
beroov
96 % (afgerond)beroof 
geroov

Iemand word met geweld "beroof"; mense se besittings is "geroof".
(Bron: Skryf Afrikaans A tot Z)
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




Die ........ dame het een van haar tapisserieë aan die stadsaal geskenk.


1 % (afgerond)kunssinnig
74 % (afgerond)kunssinnige 
14 % (afgerond)kunsinnige
11 % (afgerond)kunssinige

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die liedjie "Geskeurde jeans" word deur ........ gesing.



13 % (afgerond)Francois Van Coke
86 % (afgerond)Francois van Coke 
Francois van coke
francois van coke

Persoonseiename, d.w.s. die naam van ʼn persoon, word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Sy het met ʼn sierlike sprong in die swembad ingeduik.
Wat is die woordsoort van "ingeduik" in bostaande sin?



1 % (afgerond)voegwoord
3 % (afgerond)selfstandige naamwoord
93 % (afgerond)werkwoord 
3 % (afgerond)bywoord

'n Werkwoord benoem die aksie of proses in 'n sin. Een manier om vas te stel of 'n woord 'n werkwoord is, is om te kyk of daar 'n verledetydsvorm van die woord bestaan, wat gewoonlik met "ge-" aangedui word. Skeibare werkwoorde vorm die verlede tyd met "-ge-", byvoorbeeld "induik - ingeduik".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




TOTAALRESULTAAT:
87% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties