4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 23-03-2020 (vlak 2)



vorige toets 23 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 23-03-2020 só ingevul:



Hy het 'n stukkende horlosie aan my probeer verkwansel.
Die woordsoort van "probeer" is 'n ........ .


6 % (afgerond)voegwoord
4 % (afgerond)selfstandige naamwoord
65 % (afgerond)hulpwerkwoord
25 % (afgerond)skakelwerkwoord 

Die funksie van 'n skakelwerkwoord is om 'n hulpwerkwoord en hoofwerkwoord aan mekaar te skakel, byvoorbeeld: Hy sal probeer om sy pap te eet. Sy wou hom help om groente te kweek.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




Die ........ van die gebou laat veel te wense oor.


99 % (afgerond)instandhouding 
instand houding
in stand houding
1 % (afgerond)in standhouding

Samestellende afleidings bestaan uit ’n agtervoegsel ("-ing") wat ’n woordgroep ("in stand hou") saambind tot ’n woord wat vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.




Die Romeine was lief daarvoor om pleine met ........ te bou om dit teen die reën en son te beskerm.


3 % (afgerond)arkadens
4 % (afgerond)arkadesse
92 % (afgerond)arkades 
1 % (afgerond)arkaads

Naamwoorde wat op “-e” eindig, kry ʼn “-s” in die meervoudsvorm.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Idioom: 'n ........ aan die bors koester.


83 % (afgerond)Adder 
1 % (afgerond)Brief
4 % (afgerond)Roos
12 % (afgerond)Baba

Die uitdrukking "'n adder aan die bors koester" beteken 'om goed te doen aan iemand wat dit met kwaad vergeld'.
Bron: Spreekwoorde - A. Prinsloo
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




TOTAALRESULTAAT:
75% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties