3825 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 17-09-2020 (vlak 1)



vorige toets 17 SEP Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 17-09-2020 só ingevul:



Die ........ op ons paaie is skrikwekkend.


91 % (afgerond)dodetal 
3 % (afgerond)dodenstal
1 % (afgerond)dodestal
5 % (afgerond)doodstal

Die verbindingsklank ("-e-") is ʼn woorddeel (oftewel morfeem) wat slegs in komplekse woorde optree tussen bepaalde stamme, of tussen ʼn stam en ʼn suffiks.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.




Geelhoutvloere en -plafonne word van Suid-Afrika se nasionale boom, die geelhoutboom ........ , vervaardig.


20 % (afgerond)("Podocarpus latifolius") 
41 % (afgerond)Podocarpus latifolius
39 % (afgerond)"Podocarpus latifolius"

Woorde uit ander tale kan tussen dubbelaanhalingstekens geplaas word. Die hakies dui aan dat dit ekstra inligting is wat bygevoeg is.
Sien ook die bladsy Aanhalingstekens.




........ , dit ruik sleg.


9 % (afgerond)Sis
82 % (afgerond)Sies 
9 % (afgerond)Suus

Tussenwerpsels is kort woorde, gewoonlik gevolg deur ʼn uitroepteken, wat ʼn bepaalde emosie aandui.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.




Die Heleophryne rosei is 'n padda wat slegs op ........ aangetref word.


99 % (afgerond)Tafelberg 
Tafel-berg
tafelberg
Tafel Berg

Geografiese name, byvoorbeeld berge, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Plekname.




TOTAALRESULTAAT:
73% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties