3825 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 10-08-2020 (vlak 1)



Geen vorige toets beskikbaar nie 10 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 10-08-2020 só ingevul:



Ek het die naweek die sitkamer ........ .


99 % (afgerond)geverf 
1 % (afgerond)geferf
geferv

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Hou jy meer van appelkose of ........ ?


5 % (afgerond)perskens
3 % (afgerond)perses
1 % (afgerond)persks
92 % (afgerond)perskes 

Naamwoorde wat op “-e” eindig, kry ʼn “-s” in die meervoudsvorm.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




’n ........ het gewoonlik ’n onderwerp, voorwerp en ’n werkwoord.


7 % (afgerond)sin
92 % (afgerond)Sin 
Sun
sun

Die eerste woord van ʼn sin begin met ʼn hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord " ʼn" begin – dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord ("Werkwoord").
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




My ouma het geval en haar ........ gebreek.


1 % (afgerond)jup
2 % (afgerond)jeup
97 % (afgerond)heup 
hup

As gevolg van palatalisasie in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "jeup" in plaas van die korrekte "heup".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
95% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties