3124 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Syfers

Syfers word liefs uitgeskryf as ’n sin daarmee begin. Byvoorbeeld:

  • Sewe-en-twintig mense het toekennings ontvang

maar:

  • Gister het 27 mense toekennings ontvang





  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties