09 MEI (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 09-05-2024 só ingevul:
Die afgevaardigdes woon die ........ in Turkye by.
beiëenkoms
bei-eenkoms
by-eenkoms byeenkoms
Wanneer vokale langs mekaar staan wat tot verskillende lettergrepe behoort nie leesbaarheidsprobleme veroorsaak nie, is ’n koppelteken nie nodig nie, byvoorbeeld "byeenkoms", "naywer", "sakeagenda", "vakansieoord" AWS 12.1a).
Sien ook die bladsy Koppeltekens.
"Moet dit nie doen nie ........ raas Pappa.
!"
" !
! "
"!
Leestekens wat deel uitmaak van 'n aangehaalde sin, kom binne die aanhalingstekens, sonder spasies.
Sien ook die bladsy Aanhalingstekens.
Idioom: 'n Stok in die ........ steek.
gat
pad
kierie wiel
Hierdie idioom beteken 'om 'n saak te bederwe'. Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.
’n ........ gaan net moeilikheid bring.
knoeiery Knoeiery
Knoei-ery
knoei-ery
Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord ('n) begin - dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.koppelteken is nodig nie.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)