23 SEP (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 23-09-2024 só ingevul:
Jy sal jou werk verloor as jy so ........ is.
laaks laks
laax
lax
Kort klanke word nie verdubbel nie.
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.
Die nuwe leerder het die onderwysers sommer van die begin af verkeerd ........ .
geöpvryf
geopvryf
op gevryf opgevryf
Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2).
Sien ook die bladsy Verlede tyd.
Prinses ........ speel met haar kat.
sofia Sofia
Alle soorte eiename begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.
Ons het 'n ........ in die wildtuin gesien.
iempaala
impalla
iempala impala
Sommige gewone woorde wat Afrikaans aan Afrikatale ontleen het, behou hulle oorspronklike vorm.
Sien ook die bladsy Afrikataalleenwoorde.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)