Mobiele weergawe | Na groot weergawe
17:00 is ........ !
huis-toe-gaantydIngevolge reël 12.21 in die AWS skryf ons "huis-toe-gaan-tyd" of "huis-toe-gaantyd".
Dit is 'n sogenaamde frasesamestelling, waar die frase "huis toe gaan" met "tyd" verbind. Ander soortgelyke gevalle is: "deur-tot-deurverkope, wag-'n-bietjiebos, help-my-fris-lykhempie", ensovoorts.