18 NOV (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 18-11-2024 só ingevul:
Ons beweeg in die verkeerde ........ .
rugting
rigtung rigting
rugtung
As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "rugting" in plaas van die korrekte "rigting".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.
Die bokser het die vuishou ........ deur sy kop vinnig weg te ruk.
ontgeduik
geöntduik
geontduik ontduik
Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.
Eienaamverbleking vind plaas waar 'n eienaam (soos "Japie", wat met 'n hoofletter begin) op 'n figuurlike manier gebruik word (soos "japie" wat verwys na 'n agterlike persoon). Indien die figuurlike betekenis gebruik word, begin dit met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.
'n Antoniem vir die woord "verkeerd" is ........ .
onjuis reg
foutief
Antonieme is woorde wat min of meer die teenoorgestelde betekenis van mekaar het.
Sien ook die bladsy Antonieme.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)