Mobiele weergawe | Na groot weergawe
Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus gebruik om 'n byvoeglike naamwoord te versterk. 'n Voorbeeld hiervan is brandarm, wat baie arm beteken.
In Afrikaans skryf ons intensiewe vorme altyd vas (as een woord), behalwe by wawyd oop en nugter wakker.
Jy kan op Wikipedia 'n groeiende lys van Afrikaanse intensiewe vorme kry.