2392 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Uitdrukkings en segswyses | Intensiewe vorme

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus gebruik om 'n byvoeglike naamwoord te versterk. 'n Voorbeeld hiervan is brandarm, wat baie arm beteken.

 

In Afrikaans skryf ons intensiewe vorme altyd vas (as een woord), behalwe by wawyd oop en nugter wakker.

 

Jy kan op Wikipedia 'n groeiende lys van Afrikaanse intensiewe vorme kry.






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties