Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 12-06-2025 (vlak 1)



vorige toets 12 JUN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 12-06-2025 só ingevul:



Die Van Zyls woon ........ ons.
20 % (afgerond)reg oor
79 % (afgerond)regoor 
1 % (afgerond)reg-oor

Die woord "regoor" beteken 'presies teenoor', terwyl "reg oor" na 'n groot gebied verwys. Byvoorbeeld, "Die bure woon regoor ons" en "Verspreide buie het reg oor die gebied uitgesak."
Sien ook die bladsy Samestellings.



Ek wil ook van die blou roomys ........ .
6 % (afgerond)
88 % (afgerond) 
5 % (afgerond)
1 % (afgerond)

Die kappie word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe om die klank te rek, byvoorbeeld “sê”, “hê” en “môre”.
Sien ook die bladsy Kappie.



Idioom: Soos 'n ........ in die nag.
2 % (afgerond)skelm
98 % (afgerond)dief 
krimineel
roker

Hierdie idioom beteken 'versigtig of geheimsinnig'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



........ groei goed in woestynagtige dele van die land.

6 % (afgerond)vetplante
1 % (afgerond)vet plante
1 % (afgerond)Vet plante
92 % (afgerond)Vetplante 

Die eerste woord van ʼn sin begin met ʼn hoofletter.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties