Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 16-06-2025 (vlak 1)



vorige toets 16 JUN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 16-06-2025 só ingevul:



Die inbrekers het met hul ........ op die vlug geslaan.
99 % (afgerond)buit 
byd
1 % (afgerond)buid
byt

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "byt" wanneer hulle eintlik "buit" bedoel.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Hoeveel ........ is daar in die polisie?
3 % (afgerond)rangens
4 % (afgerond)ranges
93 % (afgerond)range 

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal beklemtoon is ("rang"), kry ’n "-e" in die meervoud AWS 13.2).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



........ is ’n groot probleem in baie lande in Europa.
3 % (afgerond)vosse
vose
96 % (afgerond)Vosse 
1 % (afgerond)Vose

Die eerste woord van ʼn sin begin met ʼn hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord " ʼn" begin – dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.



Toe ek in Frankryk was, het ek vir my ’n ........ op die plein voor die Louvre gekoop.
bary
2 % (afgerond)barei
5 % (afgerond)berei
93 % (afgerond)baret 

Vreemde woorde ("baret") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
95% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties