Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 09-07-2025 (vlak 1)



vorige toets 09 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 09-07-2025 só ingevul:



Ouma maak Sondag gestoofde ........ vir nagereg.
5 % (afgerond)pruimedantes
1 % (afgerond)pruimedantens
94 % (afgerond)pruimedante 

Naamwoorde wat op "b", "d", "f", "g", "k", "p", "s" en "t" eindig ("pruimedant"), kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Oral waar ek kom, fluit en neurie mense die vrolike ........ van die nuwe treffer.

2 % (afgerond)melodi
2 % (afgerond)mellodie
96 % (afgerond)melodie 
mellodi

Woorde van Romaanse of Klassieke herkoms waar die [i]-klank aan die einde van die woord staan, skryf ons met “-ie”.
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Die ........ van Milnerton is 7441.
1 % (afgerond)pos kode
4 % (afgerond)postcode
1 % (afgerond)pos-kode
94 % (afgerond)poskode 

ʼn Samestelling (“poskode”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“pos” en “kode”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die woord "oor" in die volgende sinne is ’n ........ .
Gooi die laken oor die bed.
Ek het pyn in my oor.
1 % (afgerond)antoniem
3 % (afgerond)sinoniem
8 % (afgerond)homofoon
88 % (afgerond)homoniem 

ʼn Homoniem is twee woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar heeltemal ʼn ander betekenis en oorsprong het, byvoorbeeld "oor" (‘aan die bokant’) en "oor" (‘gehoororgaan’).
Sien ook die bladsy Homonieme.



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties