Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 02-07-2025 (vlak 2)



vorige toets 02 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 02-07-2025 só ingevul:



Die seuns speel tydens pouse ........ .
96 % (afgerond)raakrugby 
raak rukbie
3 % (afgerond)raak rugby
raakrukbie

ʼn Samestelling (“raakrugby”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“raak” en “rugby”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Sommige mense glo die goeie reëns was 'n ........ van God.
seening
96 % (afgerond)seëning 
sening
3 % (afgerond)seêning

Wanneer twee vokale langs mekaar tot twee verskillende lettergrepe behoort, kry die tweede vokaal ʼn deelteken.
Sien ook die bladsy Deelteken.



Idioom: Altyd op dieselfde ........ slaan.
6 % (afgerond)blik
45 % (afgerond)aambeeld 
8 % (afgerond)simbaal
40 % (afgerond)trom

Die idioom "altyd op dieselfde aambeeld slaan" beteken 'tot vervelens toe oor dieselfde ding praat'.
Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Profete en apostels is ........ .
19 % (afgerond)slegs godsgesante 
19 % (afgerond)slegs Godsgesante
61 % (afgerond)godsgesante of Godsgesante

Samestellings en afleidings met "god-" as eerste element wat nie meer as eiename optree nie, begin gewoonlik met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.



TOTAALRESULTAAT:
64% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties