01 SEP (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 01-09-2025 só ingevul:
Daardie pelsjas is ʼn ........ wat sy nie regtig nodig het nie.
luukse luuksse lukse
In geslote lettergrepe (soos in die woord “luuks”) word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.
Ek het ........ toe die kontrakte geteken is.
gebysit by gesit bygesit
Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2).
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)