Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 11-08-2025 (vlak 1)



vorige toets 11 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 11-08-2025 só ingevul:



Plante vervaardig suurstof deur middel van ........ .
12 % (afgerond)fotosyntese
2 % (afgerond)photosintese
83 % (afgerond)fotosintese 
3 % (afgerond)fotosinthese

In Afrikaans word die [f]-klank ("foto") met ’n "f" geskryf en nie "ph" nie.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die dogtertjies trek vir hul ........ mooi rokke aan.
1 % (afgerond)pops
1 % (afgerond)pope
97 % (afgerond)poppe 
1 % (afgerond)poppens

Naamwoorde wat op "b", "d", "f", "g", "k", "p", "s" en "t" eindig "pop"), kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Temba is ’n regte ........ ; hy stem altyd met alles saam.
6 % (afgerond)Ja-broer
3 % (afgerond)Jabroer
34 % (afgerond)ja-broer
58 % (afgerond)jabroer 

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "jabroer", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



Die ........ het die seremonie gelei.
98 % (afgerond)priester 
1 % (afgerond)preuster
1 % (afgerond)prister
1 % (afgerond)prester

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel. Die woord "priester" is afkomstig uit die Griekse woord "presbuteros".
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.



TOTAALRESULTAAT:
84% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties