Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 19-08-2024 (vlak 1)



vorige toets 19 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 19-08-2024 só ingevul:



Die soldaat het tydens die oorlog aan die ........ gesneuwel.
4 % (afgerond)frond
89 % (afgerond)front 
2 % (afgerond)vrond
5 % (afgerond)vront

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t" en "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die voorsitter het die vergadering ........ .

2 % (afgerond)geverdaag
97 % (afgerond)verdaag 
1 % (afgerond)vergedaag

Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



........ mense het van die boek gehou, maar sommige wou dit nie klaar lees nie.
baie
1 % (afgerond)Baie of baie
99 % (afgerond)Baie 

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Kyk in die ........ vir die boek wat jy wil bestel.
93 % (afgerond)katalogus 
2 % (afgerond)ketalogus
ketallogus
5 % (afgerond)katallogus

Soms word woorde van vreemde herkoms net gedeeltelik verafrikaans, byvoorbeeld "katalogus", "hidroulies" en "kwadrupleeg".
Sien ook die bladsy Tussenklas.



TOTAALRESULTAAT:
95% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties