Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 18-09-2024 (vlak 1)



vorige toets 18 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 18-09-2024 só ingevul:



Die gemeente ........ elke Sondag hul geloof.

80 % (afgerond)bely 
20 % (afgerond)belei
belui




 






Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "ei" en "y".



Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die onderwyser ........ moedeloos terwyl hy die toetse nasien.

98 % (afgerond)sug 
1 % (afgerond)seg
2 % (afgerond)sig

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “sig” wanneer hulle eintlik “sig” bedoel.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Wees versigtig as jy ........ hanteer, want dit kan deur dinge brand.
3 % (afgerond)seep soda
1 % (afgerond)seupsoda
95 % (afgerond)seepsoda 
1 % (afgerond)seep-soda

ʼn Samestelling ("seepsoda") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("seep" en "soda") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



As julle nie wil hoor nie, gaan ek die ........ uithaal.

96 % (afgerond)lat 
1 % (afgerond)lad
3 % (afgerond)laat
ladt

Woorde wat op 'n "d" en 'n "t" eindig word eners uitgespreek. Een manier om vas te stel of die woord met 'n "d" of 'n "t" geskryf moet word, is om te kyk hoe dit in die meervoud klink en geskryf word. Byvoorbeeld, lat - latte, perd - perde, wet - wette, veld - velde.

Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties