Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 27-09-2024 (vlak 2)



vorige toets 27 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 27-09-2024 só ingevul:



Petra se broer is ʼn bekende ........ .
komediand
89 % (afgerond)komediant 
10 % (afgerond)kommediant
1 % (afgerond)kommediand

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Idioom: ........ goed, alles goed.
92 % (afgerond)end 
2 % (afgerond)niks
slegte
5 % (afgerond)iets

Die uitdrukking "end goed, alles goed" beteken '’n gunstige afloop vergoed alles'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



'n Nuwe ........ word naby Gqeberha gebou.
1 % (afgerond)motor vervaardiging aanleg
95 % (afgerond)motorvervaardigingsaanleg 
2 % (afgerond)motorvervaardigings aanleg
2 % (afgerond)motorvervaardigings-aanleg

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld “vervaardigingsaanleg”, “ambagsman”, “denneboom”, “nooiensvan” en “kinderkamer”. Woorde met verbindingsklanke word altyd vas geskryf.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.



Aan watter ........ het jy studeer?
99 % (afgerond)universiteit 
uniwersityd
1 % (afgerond)uniewersiteit
uniewersietyd

Soms word woorde van vreemde herkoms net gedeeltelik verafrikaans, byvoorbeeld “universiteit”, “hidroulies” en “kwadrupleeg”.
Die woord "universiteit" kom van die Latynse "universitas" wat 'die geheel, gesamentlike kollegas' beteken.
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Tussenklas.



TOTAALRESULTAAT:
94% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties