15 OKT (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 15-10-2024 só ingevul:
Die minister het in sy begrotingsrede ........ dat ons almal vanjaar harder sal moet werk.
gebeklemtoon
klemtoon beklemtoon
begeklemtoon
Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.
Daar was pure ........ die aand by die partytjie.
joligheid
jolligheid
jollighyt
joligheit
Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.
Die geldeenheid van Turkye is die ........ .
lira
Lira
Lyra
lyra
Die name van geldeenhede begin met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Geldeenhede.
Ná die uitbreking van Slenkdalkoors, is al die diere in die gebied onder kwarantyn geplaas. 'n Sinoniem vir "kwarantyn" is ........ .
beveiliging
sorg afsondering
observasie
Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. 'n Sinoniem vir die woord "kwarantyn" is "afsondering".
Sien ook die bladsy Sinonieme.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)