Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 22-10-2024 (vlak 3)



vorige toets 22 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 22-10-2024 só ingevul:



'n Persoon wat baie ingenome met hom-/haarself is, is 'n ........ .
1 % (afgerond)ydeltyd
1 % (afgerond)eideltyd
4 % (afgerond)eideltuit
94 % (afgerond)ydeltuit 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is “ei” en “y”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die mense in daardie woonbuurt ry net met die duurste ........ .
28 % (afgerond)Mercedese
30 % (afgerond)Mercedesse 
Mercedessens
42 % (afgerond)Mercedes'e

As die slotkonsonant van 'n woord 'n "-s" is en dit voorafgegaan word deur 'n kort, onbeklemtoonde [ə] word die "-s" verdubbel by meervoudsvorme. (AWS 11.29)
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Volgens die Islam word die profeet ........ gesien as die laaste profeet en boodskapper wat die openbaring van God ontvang het.
56 % (afgerond)Mohammed of Moegammad of Muchammad 
1 % (afgerond)Moegammad of Muchammad
12 % (afgerond)slegs Muchammad of Mohammed
31 % (afgerond)slegs Mohammed

Die spellings "Mohammed", "Moegammad" of Muchammad" word almal erken. Die woord "Mohammed" is afkomstig uit die Arabies.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



Drie ........ staan naby Giza in Egipte.
69 % (afgerond)reusepiramides 
3 % (afgerond)reusepiramide
1 % (afgerond)reusepiramiedens
28 % (afgerond)reuse piramides

Die woorddeel "reuse-" is nie ’n byvoeglike naamwoord nie, maar wel die eerste lid van ’n samestelling en word altyd vas geskryf. Die woord "reuse" as die meervoud van "reus" is ’n selfstandige naamwoord wat wel op sy eie kan staan.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
62% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties