Met die brandstofprys ........ , sal ons nie Kaap toe ook kan reis nie.
in aggeneem inaggeneem inag geneem in ag geneem
"In ag geneem" en "in ag genome" word los van mekaar geskryf, maar "inagneming" en "inagname" word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.
Ek verkies dit om ........ se berigte te lees.
Die Republikein Die Republiekein die republiekein die republikein
Die publikasie se skryfwyse is "Die Republikein" en daarom word "die" ook met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Publikasiename.
Idioom: Rus ........ .
rustig rooi roes rumoerig
Die idioom "rus roes" beteken 'van te veel rus versleg 'n mens'.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)