Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 23-04-2025 (vlak 1)



vorige toets 23 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 23-04-2025 só ingevul:



My pa het 'n nuwe motor ........
99 % (afgerond)gekoop 
1 % (afgerond)koop

By 'n eenlettergrepige werkwoord word "ge-" bygevoeg wanneer dit saam met "het" 'n aanduiding van die verlede tyd is.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



in ʼn grot skree om die ........ te hoor.

74 % (afgerond)eggo 
8 % (afgerond)ego
18 %echo

’n Konsonant in eg Afrikaanse woorde wat volg op ’n kort vokaal wat die hoofklem van ’n woord dra, word verdubbel (AWS 11.23).
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.



Louis het my ........ gepootjie.
op-setlik
op setlik
99 % (afgerond)opsetlik 

Samestellende afleidings word vas geskryf en bestaan uit ʼn agtervoegsel (“-lik”) wat ʼn woordgroep (“op+set+lik”) saambind.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.



Gaan jy na Sipho-hulle se ........ toe?
2 %trouens
troues
3 % (afgerond)trou
95 % (afgerond)troue 

Iemand wat trou, hou ’n "troue". Die meervoud van "troue", is "troues".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties