Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 26-06-2025 (vlak 2)



vorige toets 26 JUN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 26-06-2025 só ingevul:



Die Drakensberg troon majestueus oor die Tugela.
'n Sinoniem vir die woord "majestueus" is ........ .
klipperig
2 % (afgerond)bergagtig
9 % (afgerond)hoog
89 % (afgerond)imposant 

Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



Die ........ erf alles.
langs lewende
1 % (afgerond)langlewend
1 % (afgerond)lang lewend
97 % (afgerond)langslewende 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



In Namibië woon daar baie ........ .
deitsers
Deitsers
93 % (afgerond)Duitsers 
7 % (afgerond)duitsers

Die benaming van bevolkingsgroepe en die lede van sulke groepe begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



ʼn Onthutste Thembikosi het vertel hoe sy winkel beroof is.
Wat is die woordsoort van "Onthutste" in bostaande sin?
51 % (afgerond)attributiewe byvoeglike naamwoord 
15 % (afgerond)prediktatiewe byvoeglike naamwoord
2 % (afgerond)preskriptiewe byvoeglike naamwoord
31 % (afgerond)beskrywende byvoeglike naamwoord

'n Attributiewe adjektief of byvoeglike naamwoord staan gewoonlik voor die selfstandige naamwoord wat dit beskryf, byvoorbeeld “'n onthutste Thembikosi”. 'n Predikatiewe adjektief staan gewoonlik na 'n koppelwerkwoord, byvoorbeeld "Thembikosi is onthuts".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
83% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties