Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 05-10-2026 (vlak 3)



vorige toets 05 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 05-10-2026 só ingevul:



Die woord "pietersielie" kom oorspronklik uit ........ .

15 % (afgerond)Portugees
1 % (afgerond)Zoeloe
29 % (afgerond)Grieks 
54 % (afgerond)Maleis

Die woord "pietersielie" is ontleen aan die Griekse "petrosélīnon", wat saamgestel is uit "pétros" wat 'rots' beteken, en "sélīnon" wat 'seldery' beteken. Pietersielie beteken dus letterlik "rotsseldery". (Bron: Etymologisch Woordenboek van het Nederlands)

Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



Idioom: Klein van persoon, maar groot van ........ .
1 % (afgerond)hormoon
saksofoon
58 % (afgerond)vertoon
41 % (afgerond)patroon 

Hierdie idioom beteken 'iemand wat klein van liggaamsbou, maar baie begaaf of ruimhartig is'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Drie ........ het op die strand uitgespoel.
42 % (afgerond)slegs langbek- gewone dolfyne 
slegs lang bek gewone dolfyne
5 % (afgerond)slegs langbek-gewone-dolfyne
52 % (afgerond)langbek gewone dolfyne of langbek- gewone dolfyne

Volgens die nuwe AWS word moet afstandsamestellings met ʼn koppelteken geskryf word. Sonder die tussenkomende byvoeglike naamwoord (“gewone”) sou dit vas geskryf word as “langbekdolfyne”
Sien ook die bladsy Koppeltekens.



Die ........ beampte het ons na die lughaweontvangs verwys.
61 % (afgerond)Katarse
29 % (afgerond)Katarese
10 % (afgerond)Katarrese 

Die byvoeglike naamwoord wat verwys na die land Katar is "Katarrese". 'n Volledige lys van geografiese name met hul afleidings verskyn agter in die AWS.
Sien ook die bladsy Vertaling en terminologie.



TOTAALRESULTAAT:
31% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties