Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 15-10-2026 (vlak 1)



vorige toets 15 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 15-10-2026 só ingevul:



Die lewer ........ .
skei-af gal.
1 % (afgerond)skei af gal.
2 % (afgerond)afskei gal.
97 % (afgerond)skei gal af. 

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die lewer skei gal af.” en “Wat is dit wat die lewer afskei?”
Sien ook die bladsy Samestellings.



Ons moet oor twee weke ........ ons bestelling gaan afhaal.
5 % (afgerond)d.i. op 1 Junie
6 % (afgerond)( d.i. op 1 Junie )
60 % (afgerond)(d.i. op 1 Junie) 
29 % (afgerond), d.i. op 1 Junie

Ons plaas woorde tussen hakies om iets te verduidelik, as dit 'n vertaling is, of as ons 'n wisselvorm wil aandui. Daar kom nie 'n spasie ná die linkerkantse en vóór die regterkantse hakie nie.
Sien ook die bladsy Hakies.



Martie wil ook ’n ........ in die armbeurs gooi.
5 % (afgerond)sent
88 % (afgerond)stuiwer 
7 % (afgerond)rand
pond

Die idioom "’n stuiwer in die armbeurs gooi" beteken ‘saampraat’. (Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Die ........ woon in die Vatikaan in Rome.

41 % (afgerond)pous 
47 % (afgerond)Pous
9 % (afgerond)Paus
3 % (afgerond)paus

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld “pous”, “kommunis”, “protestant”, “tikster”. Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



TOTAALRESULTAAT:
72% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties