Mobiele weergawe | Na groot weergawe




Vokaalreduksie

Vokaalreduksie kom voor wanneer 'n vokaal wat in 'n swak, beklemtoonde posisie is, verder verswak word tot 'n [ə]-klank. Dit lei dikwels tot spelfoute. Byvoorbeeld:

  • president word uitgespreek en gespel as *prisident  
  • baklei word uitgespreek en gespel as *biklei  
  • kolonie word uitgespreek en gespel as *kilonie
  • rumoer word uitgespreek en gespel as *rimoer





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties