Mobiele weergawe | Na groot weergawe





Kontak


Ek kry nie e-posse van Beter Afrikaans nie. Wat kan ek doen?

  1. Gaan na jou gemorsposvouer, soek die e-posse van Beter Afrikaans, en skuif dit dan jou inmandjie deur dit te merk as "Not spam", of "Move to Updates".
  2. Voeg "Beter Afrikaans" <noreply@beterafrikaans.co.za> toe aan jou kontakte. 
  3. Onthou, dit is nie nodig om 'n e-pos te ontvang voordat jy 'n nuwe toets kan doen nie. Teken gewoon elke dag aan op www.beterafrikaan.co.za en jy sal die nuwe toets daar vind.
  4. Jy kan ook die toepassing op jou slimfoon aflaai en die toets elke dag daarop doen.



Wil jy meer weet? Kyk of jou vraag hier onder is:

Veel voorkomende vrae
Oorblywende vrae


Onderwerp:   Beter Afrikaans


My naam:  

My e-posadres:  

Boodskap:


Antirobotkode:
Om te bewys jy is 'n mens (en nie 'n robot nie), vul die antwoord van hierdie som in.

drie x vyf = (in syfers)   *





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties